Pepper Tree Venue
Met Jesus as ons fondasie en Sy liefde wat ons dra, begin ons saam n mooi reis van eenheid en trou.
Ons wil julle graag nooi om dié spesiale dag saam met ons te vier - n verbond wat ons voor God en saam met almal wat vir ons lief is bevestig, met Hom as die hart van ons huwelik.
RSVP voor of op 31 Julie 2026. Die seremonie begin om 15:30, gaste moet asseblief teen 15:15 alreeds in kapel wees.
"Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het."
- Johannes 15:12