Ons versoek hiermee die eer van u teenwoordigheid om ons spesiale dag saam met ons te vier.
Alwyn & Nicaela
September 7, 2024 • Hartbeespoort, North West, South Africa
Ons versoek hiermee die eer van u teenwoordigheid om ons spesiale dag saam met ons te vier.
Alwyn & Nicaela
September 7, 2024 • Hartbeespoort, North West, South Africa
Watter tyd moet die gaste arriveer vir die seremonie?
Die Seremonie begin 15:30nm. Ons vra dat alle gaste om 15:00nm by die Kapel sal aanmeld, en sitplekke in te neem 15:15nm.
Kleredrag?
Ons vra hartlik aan dat alle gaste Formeel Swart en/of Groen sal dra. Geen denims asb.
Kroeg?
Die kroeg aanvaar beidie kaart en kontant.
Geen toegang tot rekening en/of "Tab" word toegelaat nie.
Geen Koelerbokse of eie drank sal op die persieel toegelaat word nie.
Akkommodasie?
Akkommodasie kan direk gereel word by die onthaal.
Alle besprekings moet asb. direk met die onthaal getref word op die volgende kanale:
+2782 861 6213 | +2766 215 9972
info@pecanmanor.co.za