Die troue begin stiptelik om 16:00. Wees asb 15:00 daar.
Kleredrag?
Semi-formeel. Dra asb. swart.
Is kinders welkom?
Almal met kinders is op die rsvp lys. Whatsapp asb. die kinders wat kom se ouderdomme vir ons. Daar sal n springkasteel wees. Alle ouers is verantwoordelik vir toesig vir hulle eie kinders.
Is daar n kroeg vir keelbederfies vir die volwassenes?
Ja, daar is n kontantkroeg. Almal is verantwoordelik vir hulle eie rekeninge. Daar sal vonkelwyn en vrugtesap op die tafels beskikbaar wees.
Geskenke vir die troupaartjie?
Ons huis is vol, kinders al groot, kontant sal waardeer word, bo potte en brood!
Tot hoe laat mag ons lawaai maak?
Die makietie maak ongelukkig 12uur die aand klaar.
Wat as ek ge RSVP het maar nie die troue kan bywoon nie?
Indien dit gebeur, kontak asb. vir Vanessa op 0646541607 of Armand op 0836011933. Indien enige persoon wel ge rsvp het en nie opdaag sonder om te laat weet of reelings te tref nie, sal daardie persoon verantwoordelik gehou word vir hulle rekening.