Watse kleure moet ek dra?
Semi formeel, ons vra dat jy asseblief nie Wit dra nie.
Is die onthaal onder dak?
Ja dit is alles onder dak, die onthaal en seremonie is onder dak.
Is daar drank beskikbaar?
Ja daar is n kontant kroeg.
Wat gebeer na die Seremonie?
Na die Seremonie gaan die Ouers van beide die Bruid en Bruidegom vir fotos terwyl die gaste in die Canape area finger happies en drink goed geniet.
Hoelaat moet ons daar wees?
Half 4 die middag moet die gaste reeds hulle sitplek neem.
Kan ek iemand saam bring?
Ongelukkig as dit nie op jou invite staan nie dan is dit nie moontlik nie. Ons het n beperkte gastelys.
Moet ek geskenke bring vir julle troudag?
Julle is meer as welkom, enige iets sal wardeer word. Daar sal n tafel uit gesit word vir geskenke.