Soos Noord en Suid van mekaar, so was hulle op skool. Sy deel van die pliggies en hy... wel, raai maar self.
Vinkel en Koljander is die twee tot in 2018 wat hulle afhaak as n ware skool-liefdes-paartjie.
Na n lang gewag, haak hulle die knoop uiteindelik deur, 30 Augustus 2025!