Top Theme Image
Top Theme Image

Francois & Liezel

Saturday, December 7, 2024 • Tsumeb, Namibia, NA

Francois & Liezel

Saturday, December 7, 2024 • Tsumeb, Namibia, NA

V & A

Kleredrag

Semi-formeel.

Wat gee ek vir 'n trougeskenk?

Kontant vir die wittebrood of geskenkbewyse vir huisware.

RSVP

Voor of op 15 Oktober.

Foto's?

Ons vra dat daar nie met selfone foto's geneem sal word wat die oomblik bederf nie. Ons sal die mooi foto's vir almal aanstuur.

Verversings

Daar sal 'n kontant kroeg wees.