Wie kontak ek indien daar enige vrae is rakende die troue?
Jeanine:
+27 76 409 7023
Wat is die voorgestelde kleredrag?
Semi-formeel, geen denims asseblief.
Word daar kinders toegelaat by die troue?
Ja, slegs per uitnodiging. Ouers wat jong kinders saambring, word vriendelik versoek om in ag te neem dat daar nie 'n tafel vir hulle gedek sal word nie.
Nietemin is hulle natuurlik welkom om saam te eet.
Mag ek 'n metgesel saambring?
Metgeselle word slegs op uitnodiging verwelkom.
RSVP Datum?
25 Januarie 2025
Hoe RSVP ek?
Gaan na die RSVP-Tab en tik jou naam in die soekbalk.
Alternatief kan julle vir Jeanine (+27 76 409 7023) of vir Gideon (+264 81 806 2265) laat weet per WhatsApp.
RSVP Datum Gemis?
Indien daar nie teen die afsnydatum ge-RSVP is nie, aanvaar ons dat jy nie teenwoordig sal wees nie.