Ek is een, jy is die ander
Ek was alleen, en jy het dit verander
Dis die pad wat ons saam gaan loop
My hand in joune - dis hier waar ek vir altyd wil wees
En ek tel al ons dae in een miljoen drome
En ek skryf dit neer in twee miljoen woorde
Want jy,
Jy is my lewe
Want jy is my hele lewe
Jy's my gebed, jy is my rede
Dis die wonder van ons twee saam
Want jy,
Jy is my lewe
Want jy is my hele lewe
Ek gee jou alles, sien my liefde net vir jou
Diep uit my hart, gee ek my lewe net vir jou
Ek is lief vir jou
♥ Henry en Loanne ♥