Top Theme Image
Top Theme Image

Ian & Lizeth

December 6, 2025 • Hartbeespoort, South Africa

Ian & Lizeth

December 6, 2025 • Hartbeespoort, South Africa

Q + A

TEEN WANNEER MOET EK RSVP?

RSVP asb teen 1 Oktober.


WAT IS DIE KLEREDRAG?

Kleredrag is formeel.


Wat beteken dit?


Dames: Julle is meer as welkom om kort rokkies, broekpakke of lang rokke te dra.


Mans: Langbroeke soos byvoorbeeld chinos of suit broeke en lang kraag hemde.


WAAR IS DIE SEREMONIE EN ONTHAAL?

Seremonie: Die seremonie vind plaas op die venue self.


Canapés: Canapés vind plaas in die tuin na die seremonie. Die koek sal dan gesny word en gin, bier, en canapés sal beskikbaar wees.


Onthaal: Die onthaal vind plaas in die Tuscan venue en maak voorsiening vir enige weersomstandighede.


Beide die Seremonie en Onthaal is op die venue.


IS KINDERS WELKOM?

Ons is dol oor kinders, maar hierdie keer is dit ‘n kans vir julle om die dansvloer sonder kleintjies te geniet! Weens ‘n beperking op getalle en spasie sal die troue slegs vir volwassenes wees - dankie vir julle begrip.

photo