Top Theme Image
Top Theme Image

Lara & Jandré

September 26, 2026 • Tulbagh, South Africa
93 Days To Go!

Lara & Jandré

September 26, 2026 • Tulbagh, South Africa
93 Days To Go!

Vrydag, 25 September

Ons nooi almal uit om Vrydagaand saam met ons by die venue te kuier & solank jou dansbaan-vriende te ontmoet!

Julle is welkom om vanaf 17:00 te arriveer en die aand saam met ons te geniet. Verdere details sal volg.

Saterdag, 26 September

Almal is welkom om die Saterdagoggend die area te verken. Daar is verskeie wynplase, staproetes en plekke om te sien.

Neem teen 14:30 jou sitplek in om saam met ons "ja" te sê!

Die viering van die Kotzés! 💍