Die troue begin om 15:00, wees asseblief al 14:30 op die laatste daar, aangesien gaste vervoer word na die seremonie perseel.
Waar vind die troue plaas?
Dullstroom Country Weddings.
Mag ek 'n metgesel saambring?
Metgesel slegs per uitnodiging
Mag ek my kinders saambring?
Hierdie is 'n kinder-vrye troue, tensy anders aangedui op jou uitnodiging.
Wat moet ek aantrek?
Semi-formeel - dus mans kan 'n langbroek en knopies-hemp dra, dames kan rokke dra.
Moet ek geld saambring?
Daar sal 'n kontantkroeg wees, dus is jy welkom om geld saam te bring.
Kan ek 'n geskenk saambring?
Geskenke is welkom, maar ons sal 'n geldjie nog meer waardeer!
Wat behels Vrydagaand?
Vrydagaand is 'n informele kuier vir al die gaste en die bruidspaar om tyd saam te spandeer.
Alle gaste is welkom: dit gaan R170 per persoon wees vir die ete.