"Deur Liefde het ons Mekaar gevind en deur Liefde word ons in Eg verbind"
"Deur Liefde het ons Mekaar gevind en deur Liefde word ons in Eg verbind"
Indien u enige vrae het of verdere besonderhede benodig, kontak ons gerus.
Jou teenwoordigheid beteken die wêreld, en ons wil verseker dat jy al die inligting het wat jy nodig het vir 'n heerlike viering!
Sien uit om saam fees te vier!
Lydia: 082 695 4962 of Lien: 072 522 3355