Marachelle + Abel

April 27, 2024 • Pretoria, GP, South Africa

Marachelle + Abel

April 27, 2024 • Pretoria, GP, South Africa

IS DAAR AKKOMODASIE NABY?

alle akkomodasie naby is aangeheg, sien asb "akkomodasie" vir nodige inligting

MAG EK N METGESEL SAAM BRING?

slegs per uitnodiging.

MAG ONS KINDERS SAAM KOM?

ja daar sal n oppasser beskikbaar wees wat die kleintjie besig hou.

HOELAAT MOET OP OPDAAG

almal moet teen 14h30 sit, marachelle stap 15h00 in.

MOET ONS VOLGENS DIE DRESSCODE AAN TREK?

ons sal dit vreeslik waardeer as elkeen sal hou by die klere drag

WANNEER IS DIE LAATSTE WAT ONS KAN RSVP

op die laatste voor of op 20 Januarie 2024