Marisca & Duncan

Marisca & Duncan

October 17–19, 2025 • Bronkhorstspruit, South Africa
Marisca & Duncan

Marisca & Duncan

October 17–19, 2025 • Bronkhorstspruit, South Africa

Wat moet ek bring vir die naweek?

Bring asseblief KONTANT saam (geen kaart fasiliteite nie, so moenie jou beursie vergeet nie). Moet nie jou swemklere vergeet nie! Swemhanddoek is ook ’n moet, jy sal dit beslis nodig hê! Vir die troue, maak seker jy het semi-formele klere aan – mans moet ‘n das en baajie dra en by die kleurskema hou (styl is alles!). Laastens, bring jou lekkerste persoonlikheid – glimlag, goeie vibes en lekker geselskap is die resep vir ’n wonderlike naweek!

Wat sluit my R1000 vir die naweek in?

Dit sluit twee nagte se verblyf in ‘n pragtige omgewing en vier etes in.

Hoelaat kan ek inboek Vrydag?

Gaste kan vanaf 16:00 begin inboek by Meulstroom lodge. Aandete word egter 19:00 -19:45 bedien maar kan uitgehou word vir gaste wat later kom.

Kan ek my eie drank bring?

Nee, daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees op die venue.