Vir die wat wil lekker kamp, ons het met familie vriende gereel wat 'n plot het 'n klip gooi van die venue. Daar is netjies badkamers, dam, groen gras, boma en krag. Dit is 11km van Rolling Waters.
Prys
R220 per persoon, per nag.
Booking
Reel asb direk met Mieke of Werner as jy die wil doen. Daar is net plek vir 40 mense, so spring vinnig as jy die buite lug wil geniet!
Opposite the road from Rolling Waters
750m from Rolling Waters
2.8km from Rolling Waters
6.7 km from Rolling Waters
10.5km from Rolling Waters
10.9km from Rolling Waters
13.7km from Rolling Waters
15.4km from Rolling Waters