Minette & Johan Home Page Banner

Minette & Johan

May 11, 2024

Minette & Johan

May 11, 2024

M&J

Minette & Johan Home Page Banner
May 11, 2024

Twee du Preez's Word Een

May 11, 2024
3:30 PM–1:00 AM
(eintlik tot die son opkom)

Ons trou op Plaas Kalkfontein (Uitdraai Boerdery, Pietersburg, Limpopo). Die plaas is nie net waar Johan groot geword het nie, maar ook waar Johan vir Minette uitgevra het, 10 Mei 2019, asook gevra het om te trou, 19 Augustus 2023.