geskenke?
Indien jy n geskenk wou koop, spaar jouself die baie loop. Bere eerder die geld in n kaartjie en bring dit saam vir die paartjie!
NH Jacobs
FNB
62827861015
cheque
kinders?
ongelukkig geen kinders nie, behalwe die blomme meisies.
plus ones?
ongelukkig geen plus ones nie.
kroeg?
kontant kroeg met kaart fasiliteite, asseblief GEEN EIE DRANK NIE.
binne of buite?
die seremonie asook die onthaal sal binne wees.