Top Theme Image
Top Theme Image

Schalk & Imké

April 4 2026

Wedding Day

Saturday, April 4, 2026

Liefdesreis

"Every good gift and every perfect gift is from above, coming down from the Father of lights, with whom there is no variation or shadow due to change." - James 1:17

'n Avontuur van JA!

in ‘n Malmesbury skuur,

met die winterslug vars en voete dansend

het ons paaie gekuis

21 Junie 2024 was die sagte-stil begin

van iets wat sou groei

tot onvoorwaardelike liefde

|

Jonkershoek, 18 Augstus word daar berggeklim –

twee mense in die groep van 5,

nuuskierig oor die lewe

en opgewonde oor mekaar

|

die eerste koffie-afspraak gereël – informeel,

op 24 Augustus in Stellenbosch

maar na daardie dag het die twee geweet,

saam met mekaar,

wil hul ‘n pad begin stap

|

by De Hoek koffie winkel, Franschoek –

het Schalk aan Imké dié liefdesavontuur versoek,

en op 29 September is die liefdesstand gemaak - formeel

|

koffie word toe ‘n taal,

‘n nuwe smaak en geur in elke plek te besoek

sonopkoms draf-uitstappies,

sonsak Ophelia stappies

en Asta-etes word ‘n tradisie

|

fietsry op die Wemmershoek pad

en lesse in die voortuin,

getuig van geduld en deursetting,

opwinding en vreugde

terwyl daar dieper wortels van sekerheid groei

|

alles verweef met die mooi

en verrykende moeilik

wat finale spronge van medies

en eerste tree van werkswêreld inhou,

en êrens tussen die ritme en roetine,

intensionaliteit en spontaniteit,

gebed en gesels met God, word dit duidelik –

“twee is beter as een, en ‘n driedubbele tou breek nie”

|

op 24 Augustus 2025,

vroegoggend op ‘n rots,

omring deur die Drakensberg grasvelde

gaan Schalk op sy knie,

die stilte van die berg,

die rivierwater oor die klippies,

en Imké se antwoord,

so duidelik soos die oggendson – "JA!"

|

God seën hul met die confident hope

wat Hy as ‘n saad in hul harte geplant het,

water gegee het en gesnoei het –

met ‘n belofte van covenant.

GunRun 2024 - grootse ondersteuners!

September 15, 2024

GunRun 2024 - grootse ondersteuners!
De Hoek Coffee Shop - 'n spesiale plekkie in Franschoek!

September 29, 2024

De Hoek Coffee Shop - 'n spesiale plekkie in Franschoek!
Ysterman Team Relay 2024

November 17, 2024

Ysterman Team Relay 2024
Schamrel & Kie

November 18, 2024

Schamrel & Kie
Roadtrip deur die Garden Route

November 22, 2024

Roadtrip deur die Garden Route
Van der Merwe & Kie

January 02, 2025

Van der Merwe & Kie
Skoffel by die Troues

January 25, 2025

Skoffel by die Troues
Plato Coffee Rides word 'n Tradisie

February 02, 2025

Plato Coffee Rides word 'n Tradisie
Troues en Troues en Troues

March 01, 2025

Troues en Troues en Troues
Doop in die Bergrivier

March 29, 2025

Doop in die Bergrivier
Asta se Campagnola - ons gunsteling in Stellenbosch!

April 12, 2025

Asta se Campagnola - ons gunsteling in Stellenbosch!
Ronde van Riebeeck Race

May 24, 2025

Ronde van Riebeeck Race
Filmfoto's van ons Verlowing

August 24, 2025

Filmfoto's van ons Verlowing
Confident Hope - God is Getrou

August 24, 2025

Confident Hope - God is Getrou
Drakensberg Sonsak

August 25, 2025

Drakensberg Sonsak
Manna Brewery - ons gunsteling koffiewinkel in Pietermaritzburg!

August 27, 2025

Manna Brewery - ons gunsteling koffiewinkel in Pietermaritzburg!
Coffee Rides met Matching Kit

September 20, 2025

Coffee Rides met Matching Kit
GENADE van God - Paarl Internskap Plasing!

October 31, 2025

GENADE van God - Paarl Internskap Plasing!
Lekker en Lag in Eden!

November 09, 2025

Lekker en Lag in Eden!
Ysterman 2025

November 16, 2025

Ysterman 2025
C&P Coffee - ons spesiale koffiewinkel in Mosselbaai!

November 18, 2025

C&P Coffee - ons spesiale koffiewinkel in Mosselbaai!

Gebede & Verse

Ons wil julle graag uitnooi om saam met ons te bid oor die dag en die nuwe hoofstuk.

hier volg 'n paar verse wat op ons harte is vir die seisoen

|

Psalm 127:1 - He is the Builder

Unless the Lord builds the house,

those who build it labor in vain.

|

Psalm 91 - in Him we Put Our Trust

He who dwells in the shelter of the Most High

will abide in the shadow of the Almighty.

I will say to the Lord, “My refuge and my fortress,

my God, in whom I trust.”

|

Psalm 52:8 - He is Our Nourishment

But I am like a green olive tree in the house of God.

I trust in the steadfast love of God forever and ever.

|

Habakkuk 3:19 - He Enables Us

The Sovereign Lord is my strength!

He makes me as surefooted as a deer,

able to tread upon the heights.

|

Romans 13:8 - Love One Another

Owe no one anything, except to love each other,

for the one who loves another has fulfilled the law.

|

1 Corinthians 13:4-7 - The Most Important

Love is patient and kind;

love does not envy or boast;

it is not arrogant or rude.

It does not insist on its own way

it is not irritable or resentful;

it does not rejoice at wrongdoing,

but rejoices with the truth.

Love bears all things, believes all things,

hopes all things, endures all things.

Slaapplek

|

Onthou dit is Paasnaweek - maak seker om vroegtydig te bespreek!

|


The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Picture of The Tulbagh Boutique Heritage Hotel
22 Van Der Stel Street, Tulbagh, ZA

Tulbagh Travelers Lodge

Picture of Tulbagh Travelers Lodge
33 Van der Stel Street, Tulbagh, ZA

Manley Wine Estate

Picture of Manley Wine Estate
Main Winterhoek Road, TULBAGH, ZA

Duikersdrift Winelands Country Escape

Picture of Duikersdrift Winelands Country Escape
Duikersdrift Farm, Tulbagh, ZA

Le Rêve Boutique Hôtel

Picture of Le Rêve Boutique Hôtel
110 Erf Tulbaghweg Tulbagh, Tulbagh, ZA

Victorian Villa - CAPE DUTCH QUARTERS

Picture of Victorian Villa - CAPE DUTCH QUARTERS
25 Church Street, 6820, Tulbagh, ZA

EpiStay

Picture of EpiStay
8 - 10 Church Street, Tulbagh, ZA

Inligting oor die Dag

Seremonie

14:30 vir 14:45

Kleredrag

Formeel in neutrale kleure.

photo

Genade Stukkies

Dit is vir ons so spesiaal om ons groot dag saam met jou te vier, en jou teenwoordigheid is alles waarvoor ons kan vra.


Ons voeg bankbesonderhede hier by, indien dit op jou hart is om by te dra tot ons nuwe hooftuk.

Liefde, Schalk & Imke


Investec Bank Limited

SW van der Merwe

Account: Current

Branch: 580105

10014676977



RSVP