Hoe laat begin die troue?
Die troue begin 16:00 vir 16:30! Ons sal almal sterk aanbeveel om al teen 16:00 daar te wees, want die bruid sal 16:30 arriveer. 👰🏼♀️
Wat moet ons aantrek?
Ons sal dit “love” as julle skakerings van olyfgroen, sjampanje, room en swart kan aantrek. Semi-formele drag asseblief.
Is kinders welkom?
Alhoewel ons baie lief is vir kinders, wil ons hierdie dag net met hulle mammas en pappas spandeer.