Kindly RSVP by the 15th of February 2025. Although we love kids, we'd like to make this an adults only event as far as possible. Contact Lelanie for any questions - 082 802 5078

Varúscka & Dylan

Saturday, April 26, 2025 • Meyerton, South Africa

Kindly RSVP by the 15th of February 2025. Although we love kids, we'd like to make this an adults only event as far as possible. Contact Lelanie for any questions - 082 802 5078

Varúscka & Dylan

Saturday, April 26, 2025 • Meyerton, South Africa
Shanike Joubert - Maid of Honour
Waar begin ek, ons vriendskap het begin baie goeie jare terug, in laerskool. Varúscka met haar bloedrooi wangetjies en wit blonde haartjies. Die Storie-vertel boeke, WJOB-briefies, die choc chip french toast en chocolate mousse op die stoep. Ons rid was alles behalwe maklik maar besliis die moeite werd, ek kan n miljoen keer om die wêreld gaan en steeds nooit n vriendin soos sy vind nie. Sy ken my beter as enige iemand, flippit, sy ken my beter as wat ek myself ken. Sy het my meer kere gered as wat ek kan tel, en dit sonder om twee keer te dink. Ek wens vir almal om n vriendin soos sy te he, maar dit sal beteken om haar te deel, en sy weet verseker dat ek nie so vrygewig is nie. Ek bewonder haar so baie, sy is die hardkoppigste maar sagste mens, soms vriendelik, plat op die aarde, straight to the point mens wat ek ooit ontmoet het. En ek is net geseënd om haar te kon leer ken en saam met haar te kon groei. Sy is nederig, beleefd, behulpsaam en moedig en sy luister baie baie graag (al is dit na dieselde stories oor en oor) My partner in crime, my een been danser, my sussie, my sielsgenoot. Ek het jou lief, met my hele wese.
Eugene Dekker - Best Man
2025 is Dekker jaar! Julle jaar! Ons familie groei, my hart bars van trots, my "Cuzzy" AKA Dilly-Willy het sy match gekry en ek praat van MATCH!! Nie n vinnige K.O nie, maar n volle 12 Rounds! Ekt groot geword met n klein "Flat Top Haircut" bratjie wat Jewish kon gewees het (wink-wink). Maar Cuzzy, in my hart my jonger boetie. Ons het so baie memories saam as ek jou sien, sien ek klein Dylan maar vandag is jy n groot man, jyt groot geword met n sterk Dekker Hart. Jy het die mooiste dogtertjie en n sterk vrou wat jou op jou tone hou. Jy kon nie beter gekies het as Varúscka nie, sy bring die heel beste in jou uit en nie net jy nie maar ons almal is ryker met haar saam. Ek spreek geluk vir julle toe en liefde want sonder liefde is n huwelik niks. 2025 is Dekker jaar, V! Jy sal nie nou verstaan of dalk oor 30 Jaar verstaan nie maar ek promise, DIS LEKKER OM N DEKKER TE WEES!
Monique Pelzer - Bridesmaid
Ons vriendskap is gebou op uit jou maag uit lag, mekaar uithaal op dinge wat niemand anders sal verstaan behalwe ons nie en n band wat nog nooit sterker was nie. Deur die goed en sleg, het ons sterker uitgekom as ooit. Ons vriendskap is n band wat natuurlik en gemaklik voel, dis n vriendskap wat net sal aanhou groei soos wat ons dubbel kenne aanhou groei. Hulle is ons vakansie huis, hulle is waar ons onsself kan wees. Hulle is mos ons Beste Pel.
Ruan Pelzer - Groomsman
As ek my vriendskap met Varúscka en Dylan moet beskryf sal dit "deur dik en dun" wees, ons het ons fair share gehad van altwee maar dis juis oor die moeilike tye dat ons die onbreekbare band gebou het wat ons vandag het. Dis daai tipe vriendskap wat net van die Here af kan kom, en wat die Here bymekaar gesit het kan niemand anders skei nie. Ek kan altyd op julle staatmaak, maak nie saak wat nie.
Alicha Koutoulogenis - Bridesmaid
Snaaks hoe ons vriendskap ontstaan van n foon oproep oor n bra. Min het ons geweet dat net die begin gaan wees van een wonderlike vriendskap. Van die gelag wat ons deel tot die countless memories wat ons maak is elke oomblik van ons vriendskap nooit dull nie. Dis amazing om te weet dat n mens sulke goeie vriende het maak nie saak goed of sleg, net n oproep kan maak en julle is nog elke keer daar. Vriende soos julle is skaars en maak ons lewe ryker. Hulle is nie net mense wat ons ken nie, maar mense wie ons n besonderse band mee deel, vir wie jy sal enige tyd opstaan vir een of ander klein noodgeval.
Dimitri Koutoulogenis - Groomsman
Dames en Here. Ek is Dimitri Koutoulogenis. My en die trou paartjie se vriendskap het as volg begin: Ek en Vee was saam op skool en ons paadjies het geskei na skool. My vrou het raad gekort eendag en ek het voorgestel dat sy vir Vee bel en by haar die regte advies te kry en so het dit die vlammetjie van n nuwe vriendskap aangesteek. Interessante feit: my vrou en Dylan was ook skool vriende. Maak nie saak die tyd van die dag nie, jy kan verseker altyd op hulle knoppie druk maak nie saak van die omstandighede nie hulle sal bankvas saam met jou staan deur dik en dun.
Amor Dekker - Bridesmaid
one of my best friends, soon to be my sister in law! I am beyond blessed and grateful to have a friend and soon to be sister as beautiful as you. Thank you for our many adventures and memories together, to many more to come. Wishing you many happy days together <3
Jason Page - Groomsman
When Dylan and I met at Colab with his slow S3, I thought to myself, WOW! this guy is actually cool and as he started coming to the workshop more and more, I realized he needs driving lessons. I will never forget the time I came to his house to look at what happened to his car and we ended up drinking, it was at that point I knew this guy and I are going to be problems together. We've had rough nights that turned into mornings with headaches, midnight swims in the middle of winter and lots of stories to tell our children one day, far too many for this story. Needless to say, Dylan and I are so to say inseparable as my Fiancée and Varúscka would say. I couldn't ask for a better friend, not only for the good times but for the bad times too. Dylan has been there for me when no one else stepped up to the plate. That is why Dylan Dekker is best friend.