1. Kontak die bruid met die totale getal mense wat verblyf gaan nodig hé en vir watter dae. Bv. Vir die Vrydag en Saterdag, of net vir die Saterdag.
2. Die volledige betaling van die kamer is nodig om die kamer te bespreek, ons gaan werk op 'n basis van "fist come, first serve".
3. Na die betaling van die kamer/kamers ontvand is sal die bruid julle kamer nommer/nommers aan julle verskaf.
4. Die betaling van die kamer/kamers word gedoen aan die bruid.
ABSA: Tjek rekening
Rekening nommer: 4088 258 768
Tak kode: 632005
Rekening houer naam: C. Henning
Bewys van betaling na: chane.henning08@gmail.com
Verwysing: Naam en Van
Alle akkommodasie op die hele perseel is slegs beskikbaar vir gaste van die troue. GEEN ander persone sal van die akkommodasie gebruik maak nie, slegs trou gaste. Alle akkommodasie is selfsorg.
Daar is gemeenskaplikke kombuise beskikbaar wat gedeel word tussen die trou gaste. Harmonie akkommodasie het twee gemeenskaplikke kombuise beskibaar. Een kombuis is langs KAMER 1 en die ander kombuis langs KAMER 12.
Grassade akkommodasie het een gemeenskaplikke kombuis beskikbaar. Grassade is additionele verblyf op die Harmonie Protea plaas en is 800m van die onthaal af. Parkering by die kapel is beskikbaar vir die troue.
Grassade is ECO-friendly en die krag word verskaf deur sonpanele dus mag haardroërs of strykysters nie gebruik word nie asseblief.
All die kombuise by Harmonie en Grassade het die volgende toerusting beskikbaar vir die gaste se gebruik.
- Eetgerei
- Borde
- Glase
- Wyn glase
- Koppies
- Kook toerusting (potte, panne, bakke, ens.)
- Mikrogolfoond
- Yskas met frieskas
- Broodrooster
- Ketel
- Gasstoof en gasoond
- Braai toerusting
- Koffie, tee, suiker en beskuit (eie kan ook saam gebring word)
Klok In:
-Vrydag: 12 vm
-Saterdag: 12 vm
Klok Uit:
-Sondag: 08:30 (bruidspaar sal laat weet indien 'n later uit klok tyd aanvaarbaar is deur die venue)
1) Familie kamer met 'n Queen size bed en 1 bunker bed (enkel beddens) met 'n on suite badkamer.
- 2 Kamers beskikbaar by Harmonie (Kamer 2 en 12B)
2 Persone R900/per kamer/per nag
3-4 Persone R1500/per kamer/per nag
2) Slaap kamer met 'n Queen size bed en ablussie fasiliteite. (2 persone)
- 2 Kamers beskikbaar by Harmonie (Kamer 13-14)
2 Persone R250/per persoon/per nag
Eie linne en handdoeke moet voorsien word asseblief.
6) Slaap kamer met 2 bunker beddens (4 persone)
- 2 Kamers beskikbaar by Harmonie (Kamer 15-16)
1-4 Persone R250/per persoon/per nag
Eie linne en handdoeke moet voorsien word asseblief.
1) Kamer met queen size bed met on suite badkamer
-11 kamers beskikbaar by Grassade (Kamer 1-4 en 6-12)
R900 per kamer. (max 2 persone)
2) Kamer met queen size bed en bunker bed (2 x single beddens) met on suite badkamer.
- 1 Kamer beskikbaar by Grassade (Kamer 5)
R900 per kamer (1-2 persone)
R1500 per kamer (3-4 persone)
Vanaf N1 neem die N4 afrit na eMalahleni.
Ry vir +- 30km op N4.
Neem die Bapsfontein Rayton Cullinan (R515) afrit, dit is 'n tolhek.
Draai links by stop.
Ry deur rayton op die R515.
Net buite die dorp is 'n bord wat sé ZONKOLOL, draai hier regs op die grondpad.
Ry vir 6km op die grondpad.
Kyk uit vir die Harmonie Proteas bord aan die regterkant en draai regs.
Ry vir +- 500m tot jy weer Harmonie Proteas se bord aand die regterkant sien en draai dan regs in.
Baie welkom!