3:00pm - 4:00pm
Seremonie
Voor ons ja se, wil ons saam lofprysing en aanbidding hou om God te eer vir Sy liefde en trou. Dit is vir ons belangrik om ons huwelik in Sy teenwoordigheid te begin en Hom die middelpunt daarvan te maak. Kom loof en aanbid saam met ons op hierdie spesiale dag.
Attire: Dress to Impress!!
HH70, Hekpoort, 1790, South Africa
4:00pm - 6:00pm
Happies
Geniet 'n drankie en 'n snack terwyl die naaste Familie, foto's neem saam die Bruid en Bruidegom.
6:00pm - 12:00am
Onthaal
Soek jou sitplek en geniet 'n welkom drankie. Beweeg na jou tafel toe en geniet die aand.