Donovan & Annuscha

Saturday, April 5, 2025 • Bapsfontein, GP

Donovan & Annuscha

Saturday, April 5, 2025 • Bapsfontein, GP

Die Gevolg

Luane
Luane - Maid of Honor
Luane is Donovan se ouer sister. Sy is die kreatiewe een wat altyd met iets opwindend opkom. Sy is die gees wat leiding gee en altyd luister. Haar rooi hare is die kern van haar persoonlikheid.
Justin
Justin - Best Man
Justin is n "Childhood" vriend van Annuscha, en n gatgabba van Donovan. As die 10 soorte brannewyn roep dan is die 2 manne voor in die koor. Altyd gereed vir n kuier maar sy dans moves kort werk. Annuscha is vas oortuig die 2 het n skelm liefdes verhaal.
Hayley
Hayley - Bridesmaid
Hayley is Annuscha se vriendin. Sy is een van die sagste mense wat ek ken met so positiewe perspektief van alles. Sy maak ook wyn beter proe. Met al haar duisende allergie is sy bang vir hoenders.
Wian
Wian - Groomsmen
Wian is n vriend van beide die bruidspaar. Hy is altyd die een om eerste n vlou grappie te maak. Bok vir sport om deel te wees van aktiwiteite. Kamp vriend en die enigeste ou wat se tent nie weg sal waai nie.
Chanté
Chanté - Bridesmaid
Chanté is n vriendin van Annuscha. Sy is altyd die rationele een in die vertrek. Geniet n lekker ou gin en hou van oorbelle. So oud soos wat sy is, is sy bang vir balonne.
Adriaan
Adriaan - Groomsmen
Adriaan is n "Childhood" vriend van Donovan. Hy moet weer gaan leer om te bestuur met sy golfie. Altyd die een om n onvanpaste snaakse grappie te maak. Sy persoonlikheid is nou beter as hoërskool.
Alyssa
Alyssa - Bridesmaid
Alyssa is n "Childhood" vriendin van Annuscha. Sy is n "soutie" maar praat met n aksent Afrikaans. Altyd die stil en kalm een in n situasie, maar gee haar net nog n cocktail en sy roer n dansvloer. Fun fact haar ma was my ma se maid of honor op hulle troudag.
Dominic
Dominic - Groomsmen
Dominic is die klein boetie van Annuscha. Hy is die baba in die groep en die jongste tussen almal. Hy kan n fiets trap met sy kuite van staal. Sy kern aspek is om langer te word as sy sister. Grootste ongeluksvoël wat ons ken.