Daar is ongelukkig beperkte spasie by die lokaal wat daartoe gelei het dat ons die troue moes beperk tot slegs volwassenes. Ons waardeer julle begrip en sien uit om die dag saam met julle te vier!
Mag ek ’n metgesel saambring?
Ons hou ’n intieme troue saam met familie en naaste vriende daarom kon ons nie plus-eens by die uitnodigings insluit nie.