Dit is met blydskap en vreugde dat, Henry en Janneke jou nooi om te kom deel in hierdie kosbare oomblik. Henry en Janneke te same met hul ouers, nooi u hartlik uit na hul huweliksbevestiging.
Henry & Janneke
December 14, 2024
Dit is met blydskap en vreugde dat, Henry en Janneke jou nooi om te kom deel in hierdie kosbare oomblik. Henry en Janneke te same met hul ouers, nooi u hartlik uit na hul huweliksbevestiging.
Henry & Janneke
December 14, 2024
Q + A
Kan ek 'n metgesel bring?
Jou metgesel sal vir jou geallokeer word.
Kan kinders die troue bywoon?
Ons sal hul bitterlik graag wil deel hê maar ongelukkig kan ons nie kinders akkommodeer nie en sal graag die aand saam jul wil vier.
Watter tyd moet ons arriveer?
Die seremonie is ongeveer 150m se stap op gras vanaf die parkeerarea, so arriveer asb betyds - 15:00 vir 15:30 om rustig te kan stap tot by ons seremonie area.
Waar moet ek parkeer?
Parkering sal aangewys word by Cloverfield se indraai.
Wat moet ek aantrek?
Drag | Formeel
Mans: Swart pak, wit hemp en swart das / strikdas.
Vrouens - Enige kleur skema - Formeel / Cocktail/ aandrok en of lang broek eenstuk
Watse skoene moet ek dra?
Die seremonie se stap afstand is op gras, so gemaklike skoene of 'n blok hak.
Wie moet ek kontak vir verdere vrae?
Kontak asb vir Janneke - 072 697 3080
Vir enige verdere informasie.