Jan-Hendrik & Melanie

Saturday, December 17, 2022

Jan-Hendrik & Melanie

Saturday, December 17, 2022

Need-to-knows

Ek wil graag 'n geskenkie aan die bruidspaar gee, wat het hulle nodig?

Hier is die paartjie se wenslys wat geskenke aanbetref. Asseblief dui aan op die vorm indien jy reeds iets gekoop het, sodat ons duplikate kan voorkom. Die goed op die lys kort hulle, indien jy dit nie kry nie of dit dalk te duur is voel vry om n kontant geskenkie na die troue toe te bring of oor te betaal. Dankie byvoorbaart vir almal se moeite🤍 Jan-Hendrik Booysen FNB Savings Acc: 62561512239 Branch: 250655

Gaan daar 'n kontant kroeg wees?

Nee, daar gaan geen kroeg wees nie. Bring asseblief jou eie drinkgoed saam.

Kan ek 'n metgesel saambring?

Metgeselle is slegs per uitnodiging omdat ons spasie beperk is. Indien jy werklik graag iemand spesiaal wil saambring, voel vry om te vra.

Wat is die dragskode?

Semi-formeel, dis 'n lekker gesellige plaastroue. Dames, indien jy verkies om wel hoë hakke te dra, bring 'n ekstra paar gemaklike skoene saam.

Hoelaat begin die troue?

14:30 vir 15:00

Ek het nog vrae, wie moet ek kontak?

Whatsapp asseblief vir Wilmie: 081 025 1124