RSVP teen 15 November 2024
RSVP teen 15 November 2024
Om al ons naaste vriende en familie saam met ons te hê op die belangrikste dag van ons lewens is klaar die grootste geskenk.
Alhoewel, sou jy graag ietsie wou gee, sal ons 'n klein finansiële bydrae tot ons wittebrood "kietie" baie waardeer.
Stuur gerus vir Jana of Francois 'n boodskap om hierdie te bevestig sodat ons jou kan bedank.
Betalings:
J Cronje
Standardbank
Branch-code: 052943
Acc nr: 136756190
Current Account
Reference: "Wittebrood"