Ons vra vriendelik dat gaste nie swart kleure vir ons troue sal dra nie. Ons hoop om die dag te vul met sag en ligte kleure, en ons kleurskema sluit sagte pastelkleure of somer kleure in.
2:30 PM–3:15 PM
2:30 PM–3:15 PM
Seremonie
Attire: Smart Casual
Dit is 'n kinderlose troue. Geen kinders gedurende die seremonie of onthaal van troudag nie.