Ja, die venue kan 68 gaste slaap en dan is daar ook additionele akkomodasie beschikbaar vir gaste.
Wie kontak jy vir die verblyf?
Jy kan Jeanri of Michael kontak vir die verblyf, en al die nodige inligting deur gee.
Wat is die kleur skema?
Ons versoek dat gaste asseblief sagte kleure sal aantrek vir die troue. Dit gaan 'n warm Somers troue wees en as die dames wil hakke dra neem net in ag dit is klippies en grond stap padjies rondom die venue en op na die kapel toe.
Hoe werk die bar by die troue?
Daar word drank by die troue verkoop, kontak en kaart is welkom.