Daar is heerlike verblyf op die venue vir ons gaste teen R650 per persoon per nag. Dit sluit ook 'n lekker aandete Vrydag en 'n ontbyt Saterdag in! Dit beteken julle kan die hele naweek saam kuier op die plaas en hoef nêrens heen te ry nie. Daar is staproetes, 'n swembad, fietse te huur, roeibote te huur ens.
2:00 PM
2:00 PM
Check in - Vrydag 4 Oktober 2024
10:00 AM
10:00 AM
Check out- Sondag 6 Oktober
Burger aand
Friday, October 4, 2024
6:00 PM–11:00 PM
'n Lekker "meet and greet" by die venue. Ons voorsien burgers, bring asseblief julle eie drank.