Gaste is in spesifieke kamers verdeel volgens familie en vriende groepe.
RSVP vir jou naweek verblyf.
Bespreekings proses met Kliplapa sal daarna bekend gestel word.
Akkommodasie Kostes
KAMERS SAL DEUR GEGEE WORD AN ELKE GAS EN DAN KAN JULLE DIT BESPREEK MET DIE VENUE, NADAT AL RSVP's EINDE APRIL 2024 INGESAMEL IS.
DAAR IS: 16 x 1 slaapkamer kamers = R1000.00 per paartjie vir die 2 aande. |
1 x 3 slaap plek kamer = R1100.00 vir 3 gaste vir die 2 aande. |
7 x 4 slaap plek kamers = R1200.00 vir 4 gaste vir die 2 aande. |
1 x 6 slaap plek woonstel = R1600.00 vir 6 gaste vir die 2 aande. |
1 x 4 slaap plek woonstel = R1400.00 vir 4 gaste vir die 2 aande.
Drank VS Venue
Vrydag aand se braai kan gaste hul eie drankies geniet - MAAR Saterdag aand is dit n CASH bar (geen kaart fasiliteite is beskikbaar nie), so asseblief maak seker dat julle genoeg kontant saam bring vir die kroeg. GEEN drank mag in die venue in gebring word nie.
Trou Venue
Trou venue vir onthaal sluit stiptelik 00H00 - hierna kan ons klein lapa toe beweeg en hier kan gaste dan weer hul eie drankies geniet.
HOUT
Bring eie hout vir Vrydag aand - of kan by venue gekoop word. As by venue koop, dan MOET it voor af gereel word, so laat weet ons vroegtydign hieroor.
Saterdag Ontbyt
Elkeen sorg vir hom/haarself. Ontbyt Saterdag is nie beskikbaar by Kliplapa nie (of gaste kan dit self maak met jul eie vuurtjie of gas bottles). Roberston is 27 minute weg van Kliplapa af, met heerlike restaurant asook baie wynplase in die area.
Sondag Ontbyt
RSVP asb as jy saam met ons die laaste oggend wil geniet met 'n heerlike plaas ontbyt.