'n Geldjie in die sak is beter as n geskenkie op die rak, kom gooi maar eder 'n geldjie in ons
spaarvarkie, ons sal aan jou dink as ons lê op die strand.