Luka + Frans

April 6, 2024

Luka + Frans

April 6, 2024

# Stout Vir ‘n Stander

SEREMONIE

15:45

Die seremonie vind plaas in die berg op in die pad van die venue.

KLERE DRAG

FORMEEL

INSTRUKSIES:


Tooi jouself in bright, bold & flambojant.

Dames, sit mooi oorbelletjies in & maak jou lippe bloedrooi. Onthou julle wit sneakers vir die dansvloer en die pad op berg toe.


DAMES:


Vir enige verdere tips & idees, soek op Pinterest dievolgende:

“ Italy Theme Guest Attire”

“ Cour Block Outfits”

BOLD • ARTSY • COLOUR • FRILLS • EXTRA

MANS:


Ons vra dat daar geen DENIMS, kort broeke en plakkies gedra sal word nie. Jou helderste - funkyste, netjiese knopieshemp en langbroek word aanbeveel,

asseblief.

ONTHAAL

18:15

DRANKIES

Daar word welkom drankies uitgedeel na die afloop van die sremonie.

Wyn & sjampanje sal op die tafels bedien word.

Kontantkroeg sal beskikbaar wees.


Verdere informasie sal later opgedateer word.

KINDERS

Alhoewel ons verskriklik lief is vir julle kinders, sien ons so baie uit om die aand saam met julle te vier, daarom is dit 'n adults-only troue.