Jou teenwoordigheid op die dag is vir ons geskenk genoeg, maar ons huis is propvol liefde, glase, komberse en goed van kant. So indien u kan, help eerder met `n paar rand.
Tymebank
Current Account
51017915154
Ref : Terblanche Troue ( Jou Naam )
Baie dankie byvoorbaat!