Marius & Kara

10.4.2025

Marius & Kara

10.4.2025

ZOETFONTEIN

Zoetfontein

Hiermee die skakel vir die venue.

https://g.co/kgs/2RyLJAV

Zoetfontein is prentjie mooi en sal sorg vir `n opregte Vrystaat troue, soos die platteland dit wil he vereis dit `n klein bietjie ry om daar uit te kom.


Daar is verblyf vir almal op die venue in `n glamping tent. Indien glamping nie jou ding is nie, is daar ander verblyf opsies. Sien die AKKOMMODASIE blad.


Tente verblyf

Daar sal tente verblyf beskikbaar wees vir Vrydag- & Saterdagaand.

Die Tente verblyf bevat die volgende: 3mx3m Canvas Dome tent

2 Enkel matrasse

2 Enkel staal beddens

2 Enkelpaslakens

2 Enkel duvet en oortreksels

2 Kussings met oortreksels

Bedkassie

Bedlampie

Mat

Prop & Elektriese kabel

2 Komberse

asblik

2 Stoele


Daar is ablusieblokke beskikbaar.


Prys per tent vir die naweek is R2300.

Die sluit die volgende in:

Verblyf vir 2 mense vir 2 aande.

Vrydagaand: Burger

Saterdagoggend: Muffins, Kaas, Konfyt.

Saterdag vroeg middagete: Lasange & Vars brood.

Sondagoggend ontbyt: Roereier, Toast, wors & hash browns.


Tente bespreekings en betalings kan deur Esther Cronje gemaak word onder Terblanche Troue.


Esther Cronje - 071 356 1638