Moenie stres oor geskenke vir ons nuwe nes.
Ons het reeds elke pan, bord, glas en mes.
Jou teenwoordigheid alleen, maak ons dag ekstra spesiaal!
As jy tog voel om ietsie meer te gee, sal
'n geskenkbewys of bydrae tot ons wittebrood baie waardeer word.