TEEN WANNEER MOET EK RSVP?
Teen 1 Junie
WAT IS DIE "DRESSCODE"?
Semi-Formeel
MAG ONS KINDERS BRING?
Ja, maar ons voorsien geen kos vir die kinders of `n kindertafel nie.
KAN EK `N METGESEL BRING?
Ons sal aan elkeen kommunikeer of daar `n metgesel gebring kan word of nie. As jy onseker is, kontak asseblief die bruidspaar.
MOET EK KONTANT BRING?
Ja, daar is `n kontantkroeg op die perseel met kaart fasilitiete.
IS DAAR VERBLYF OP DIE VENUE?
Ongelukkig is daar baie beperkte verblyf op die venue self, so loer asseblief na die Akkomodasie voorstelle naby die venue.
HOELAAT BEGIN DIE TROUE?
15:00