Zania & Johan Home Page Banner
Zania & Johan

Zania & Johan

September 21, 2024 • Pretoria, South Africa
Zania & Johan

Zania & Johan

September 21, 2024 • Pretoria, South Africa
Zania & Johan Home Page Banner
September 21, 2024
Pretoria
South Africa

Ons Troudag

September 21, 2024
4:00 PM–12:00 AM
Attire: Formal
Bell and Blossom Wedding Venue 721 Klippan Straat, Montana RSVP: Teen 20 Junie 2024 Liewe vriende en familie om jou plekkie te boek vra ons 'n deposito van R300.00 p.p. (Volwassenes). Wat u weer kan terug kry of wat as 'n geskenk kan dien vir die bruidspaar. Bank besonderhede by Vrae&Antwoorde. Ons huisie is geveer, 'n geldjie sal ons meer waardeer. Ons sal graag ons mooi dag saam met almal wil deel, maar getalle is beperk. Dus is slegs uitgenooide gaste welkom. #TyingTheKotzes #TurtleyInLove