Zania & Johan

Zania & Johan

September 21, 2024 • Pretoria, South Africa
Zania & Johan

Zania & Johan

September 21, 2024 • Pretoria, South Africa

Hoe betaal ek die deposito?

Na die volgende rekening toe: Nedbank Pta Noord Tjek Rekening 1131650778 Verwysing: Naam+Van Proof of payment: zroux1@gmail.com

Is daar verblyf vir ons?

Ja, daar is verblyf op eie onkostes. Sien aangehegte verblyf opsies. Bell and Blossom akkomodasie moet deur die bruid geboek word, vra vir kostes.

Is dit 'n kontantkroeg of word eie drankies toegelaat?

Dit is 'n kontantkroeg. Eie drankies word eers na 00:00 toegelaat by die Boma-area. Daar is 'n boete vir eie drankies of koelerbokse voor 00:00, waarvoor jy verantwoordelik gehou sal word. Byvoorbaat dankie vir almal se samewerking.

Mag ek rook op die perseel?

Daar is 'n rokers-area vir die wat wil rook. Maak asseblief gebruik van die area. Daar is 'n boete betaalbaar indien daar op ander plekke gerook word.