Die verloop van die spesiale dag mag bietjies verander deur die loop van tyd, so hou asb hierdie blad dop.
Donderdag 21 September 2023
Kampeerders kan enige tyd van nou af begin opdaag
Vrydag 22 September 2023
Kampeerders kan steeds kom kamp opslaan
Saterdag 23 September 2023
15:00 Seremonie by NG kerk Buffeljagsrivier
18:00 Onthaal by Utopia, Swellendam, partytjie begin!
00:00 Saal sluit, partytjie skuif na kamp area se lapa
Sondag 24 September 2023
11:00 Alle kampeerders moet opgepak wees en verdaag