Dit is met blydskap dat ons jou nooi om te kom deel in ons huweliksbevestiging wat plaasvind op Saterdag, 05 April 2025. Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag met ons gunsteling mense te deel nie! #GoedBeterGerber

Anke & Herman

April 5, 2025

The Key is geleë tussen Robertson en McGregor. Beide die seremonie en onthaal vind plaas by The Key. Daar is 'n kapel op die perseel wat reg langsaan die lokaal is.

Sien skakel vir aanwysings na The Key:

Langverwagten Rd, Robertson, 6705