Dit is met blydskap dat ons jou nooi om te kom deel in ons huweliksbevestiging wat plaasvind op Saterdag, 05 April 2025. Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag met ons gunsteling mense te deel nie! #GoedBeterGerber

Anke & Herman

April 5, 2025

Sou u ‘n geskenkie wou koop, spaar u self die baie loop. Bêre die nooitjie in die kas, en kom gooi dit in ons huwelikstas!

Daar sal by die troue 'n houer wees waarin gaste hul koeverte kan plaas. Indien dit geriefliker sal wees om 'n EFT te doen, gebruik asseblief die volgende bank besonderhede:

Account holder: HH Gerber

Bank: FNB

Account type: Savings

Branch code: 250655

Account number: 6288 8182 814

Ons wil ook graag noem dat gaste nie verplig moet voel om 'n bydrae te lewer nie. Julle teenwoordigheid by ons groot dag is klaar die beste geskenk waarvoor ons kon vra!