Dit is met blydskap dat ons jou nooi om te kom deel in ons huweliksbevestiging wat plaasvind op Saterdag, 05 April 2025. Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag met ons gunsteling mense te deel nie! #GoedBeterGerber

Daar is verskeie verblyf opsies beskikbaar in die omgewing. Ons sal aanraai dat julle verblyf bespreek in McGregor of Robertson vir die aand of naweek. Die troue is op die laaste naweek van die April skoolvakansie, so onthou asseblief om jul verblyf vroegtydig te bespreek.
Hieronder volg 'n paar verblyf opsies naby aan The Key:
Verblyf in McGregor, 11km vanaf The Key.
Verskeie eenhede beskikbaar.
Verblyf in McGregor, 11km vanaf The Key.
Selfsorg-kothuis geskik vir 2 gaste.
Verblyf in McGregor, 10km vanaf The Key.
Huis met 2 slaapkamers geskik vir 4 gaste.
Verblyf buite McGregor, 6km vanaf The Key.
Verskeie eenhede beskikbaar.
Verblyf in McGregor, 11km vanaf The Key.
Verskeie eenhede beskikbaar.
Veblyf in McGregor, 11km vanaf The Key.
Huis met 3 slaapkamers geskik vir 5 gaste.
Verblyf in McGregor, 16km vanaf The Key.
2x Huise beskikbaar geskik vir 4 tot 6 gaste.
Verblyf buite McGregor, 8km vanaf The Key.
Verskeie kothuise beskikbaar op die perseel.
Verskeie verblyf opsies in McGregor.
Verblyf in Robertson, 10km vanaf The Key.
Verskeie eenhede beskikbaar.
Verblyf in Robertson, 10km vanaf The Key.
Verskeie eenhede beskikbaar. Ontbyt ingesluit.
Verblyf in Robertson, 11km vanaf The Key.

Verblyf net buite Robertson, 17km vanaf The Key (aan Worcester se kant).
Verskeie kothuise op die perseel beskikbaar. Elk het een slaapkamer geskik vir 2 gaste.
Die bogenoemde is slegs 'n paar van vele verblyf opsies in die omgewing. Hier is nog 'n paar webtuistes wat besoek kan word om addisionele verblyf the vind:
https://www.lekkeslaap.co.za/
https://www.booking.com/