Kobus & Meri

Saturday, October 26, 2024

Kobus & Meri

Saturday, October 26, 2024

Die Fotograaf

Ons spesiale foto's word deur Annika Fourie geneem en kan gevind word op haar sosiale media bladsye - Liefdeling Photography.

Die Prediker

Die Dominee wat ons die voorreg aan doen om ons te trou is Ds. Izak du Toit vanaf die NG Moedergemeente, Delmas.

Die Kos & Verversings

Die heerlike kos en verversings wat bedien word is deur Sjef Ivan en sy span voorberei. Hy is beskikbaar vir enige groot funksies en kan gevind word op sosiale media - Toast Fine Food.